swartland-pre-premer-header-4

What We Offer

Ons onderwysers en klas assistente is ervare en ten volle gekwalifiseerd om Kleuterklas (2-3 jaar), Graad R en Pre-Graad R aan te bied. Die vordering van leerders word op ‘n daaglikse basis dmv noukeurige assessering gedoen.

The following subjects are offered in the foundation phase:

  • Home language
  • Mathematical skills
  • Life skills

Ruim, veilige, omheinde speelplek met oorgenoeg doen-dinge vir die besige mensies! Klimrame, grasgroen grasperke. Skadubome met tafels vir buite-piekniek. Sandput, swaaie, trampolien….en natuurlik genoeg ruimte vir verbeelding. CCTV kamera's is op die terrein en in die klaskamers , vir u kind en ons personeel se veiligheid.  Elke klaskamer is ook toegerus met 'n heerlike lugreëlaar, vir ons warm somers.

Each of our three classrooms has their own “life-size”dollhouse fully equipped for absolute fun. Your child’s classroom will be spacious with tables and chairs, a big area to comfortably sit and sing along and listen to stories and separate bathrooms for girls and boys. There are 25 to 30 learners per class. Each class has an airconditioner, for our very hot summers.

Swartland Pre Primary offers:

  • 1 Afrikaans Grade R class 
  • 1 English Grade R class
  • 1 Bilingual Pre-Grade R  (3years old) class
  • As from 2020 we have started a new 2-3 years old toddlers class (potty training included)

Included in the schoolfunds:

  • Tennis and Netball coaching every second Friday

Not included in the schoolfunds, but offered at the school:

  • Rugby - Rugga Roots
  • Experi-buddies (Science experiments)
  • Monkeynastix
  • Culinary Kids
  • Music - Kindermuziek
  • Little Readers (3-6 years)

Swartland Pre-Primary has a school governing body who are a group of people that govern the school. They are elected or appointed. They make sure the school is run in the best interests of all the stakeholders. The interest of the school gets placed before any personal benefit. 

Die beheerliggaam is nie betrokke by die dag-tot-dag bestuur van die skool nie, dit berus op die onderwysers en skoolhoof. Die beheerliggaam lewer insette op die volgende gebiede:

  • Skoolbeleid: taal, skoolure, geloofskwessies, kleredrag ens.
  • Skoolontwikkeling: ‘n ontwikkelingsplan vir die skool; om vrywilligers te werf waar en wanneer benodig, gemeenskapsprojekte ens.
  • Skooladministrasie: onderhoud van die skoolgebou, onderhoud van speelgronde, die aanstelling van personeel, oueraande ens.
  • Skoolfinansies: fondinsamelings, bankrekeninge en die oorsig van die skool se inkomstes en uitgawes.

2020 se Beheerliggaamlede:

Voorsitter:  Deon Burger

Ondervoorsitter: Bonita Nuweland

Sekretaresse/Finansies :  Christine Bester

Bemarking: Lilian Appolus

Add Lid: Martin Nel

Gekoöpteerde Lid: Tania Botha

SKOOLHOOF: Marlindie Delport

now-netballExperi-maatjies