swartland-pre-premer-header
Ons onderwysers en klas assistente is ervare en ten volle gekwalifiseerd om Kleuterklas (2-3 jaar), Graad R en Pre-Graad R aan te bied. Die vordering van leerders word op ‘n daaglikse basis dmv noukeurige assessering gedoen. The following subjects are offered in the foundation phase: Home language Mathematical skills Life skills…
Swartland Pre-Primêr is ‘n onafhanklike Pre-Primêre skool. Graad R kleuters se kurrikulum en werkskedule word deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) voorgeskryf. Pre-Graad R (vanaf 3jaar) word ook aangebied, asook vanaf 2020 het ons 'n 2 - 3jaar klassie ook begin (potty training" word ook gedoen) Visie Swartland Pre-Primêr se visie…
Agrifarms - Farms for Sale in the Western Cape Agrifarms is an agricultural estate agency specializing in farms for sale Western Cape. Located in South Africa, the main areas they cover are the Cape Winelands. Cape Metropole, West Coast, Overberg and Karoo districts. Future Friendly - Plantable paper Products Future…